Bibi Besch

Bibi Besch
Geboortenaam Bibiana Maria Köchert
Geboorte (1940-02-01)1 Februarie 1940
Sterfte 7 September 1996 (op 56)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders Samantha Mathis
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Bibi Besch (1 Februarie 1940 – 7 September 1996) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Star Trek II: The Wrath of Khan (1982), Steel Magnolias (1989), en Tremors (1990).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy